SWIMMING 2017

Hoërskool Sasolburg swemmers presteer.

Onder leiding van mnr. Emiel Nel, het swem die afgelope paar jaar van krag tot krag gegaan.

STREEKSOUDERDOMKAMPIOENSKAPPE LEVEL 1,2 EN 3

Gedurende die Maartvakansie het 8 van Hoërskool Sasolburg se swemmers aan die Streeksouderdomsgroepkampioenskappe in Bloemfontein (level 1) en Sasolburg (Level 2 & 3) deelgeneem.

Voor links na Regs: Shaney Gouws (level 2 – dring deur na finale in 2 items), Carmel Lombard (level 3 – Brons Medalje in 400 vryslag en dring deur na finale met 4 ander items), Zoe Darling (Level 1 – 3 Silwer medaljes)

Agter Links na Regs: Kgomotso Radebe (level 1- 5 Goud en 4 Silwer medaljes), Hanno Swannepoel (Level 2 – Goud in 200 vryslag, Brons medalje in 100 vryslag en swem in finale met 2 ander items), Rigard Nel (level 3 – 2 Brons medaljes in 100 vryslag en 50 vryslag, Swem in finale met 2 ander items), Jean-Pierre Smal (level 3 – Brons medalje 50 vryslag, swem in finale met 3 ander items), Charlene van Niekerk (level 1 - 2 Goud en 4 Silwer medaljes).

swem 022

NOORD-VRYSTAAT SWEMMERS 2017

www 001

_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

SWEM 2016

Noord-Vrystaat Swemmers - 2016

Voor: Shanay Gouws, Sané Louw, Berna Jannasch, Ruan van der Westhuizen, Jean-Pierre Smal, Rigard Nel, Hanno Swanepoel
Agter: Callie Marais, Riekert Holder, ethan Fenwick

NFS Skole 2&3 Februarie 2016 verslag:

SHS se swemspan het uitstekend presteer tydens die Noord-Vrystaat Skole Swemgala wat verlede Dinsdag en Woensdag in Sasolburg gehou is. 
Veertien skole in die Noord-Vrystaat het aan die gala deelgeneem. SHS het 14 swemmers ingeskryf en 34 individuele medaljes gewen.
Die skool se seunsspan het algeheel tweede en die skool vierde geëindig. Die feit dat van die skole 40 en meer deelnemers ingeskryf het, maak die prestasie soveel beter.

 NFS swem


Noord-Vrystaat Swemmers~2014

swem 003




 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


Cherize Smit (Organiseerder), Ethan Fenwick, Ruan Lambrechts, Erick van Rooyen, Rickert Holder en Heinrich Loubser (Afrigter)


 

Swimming Gala ~ 2014 

swem 005    swem 101 
     
 swem 158    swem 167