NASP VRYSTAAT BOOGSKIETKAMPIOENSKAP 2014

Die NASP Vrystaat Boogskietkampioenskap is die afgelope naweek by Hoërskool Sasolburg aangebied. Ongeveer 80 skuts het aan die kompetisie deelgeneem. André Boers (4de - 285/300) en Niel Pretorius (16de - 267/300) was SHS se beste skuts. Altesaam 15 skuts van Hoërskool Sasolburg het deelgeneem.

BoogskietVrystaat2014 002 BoogskietVrystaat2014 016 BoogskietVrystaat2014 020
BoogskietVrystaat2014 028 BoogskietVrystaat2014 047 BoogskietVrystaat2014 057

NASP Interprovinsiale kampioenskap Uitslae ... Kliek hier.

2014 NASP INTERPROVINSIALE KAMPIOENSKAP

boogskiet 058 boogskiet 087 boogskiet 088 boogskiet 157 boogskiet 159
Andre Boers Luden Vosloo Donnavon Pretorius Ruben Steyn Niel Pretorius

 

boogskiet 013 boogskiet 014 boogskiet 015 boogskiet 019 boogskiet 162
 boogskiet 020  boogskiet 033  boogskiet 036  boogskiet 048  boogskiet 169
 boogskiet 059  boogskiet 070  boogskiet 072  boogskiet 073  
 boogskiet 096  boogskiet 107  boogskiet 115  boogskiet 120  
 boogskiet 129  boogskiet 139  boogskiet 142  boogskiet 152  

 

2014 NASP INTERPROVINSIALE KAMPIOENSKAP

Baie geluk aan Ruben Steyn, Andre Boers, Luden Vosloo, Donnavon Robertson en Niel Pretorius wat ingesluit is in die Vrystaat NASP Boogskietspan. Die skuts neem op Saterdag, 12 April, deel aan `n Interprovinsiale Kampioenskap in Rustenburg. Sterkte.

boogskiet 004

 


NASP Free State Championships 2013

The annual Free State Championships were held at our school for the 2nd time and more than 140 archers participated this year.  A growth of more than 100% from last year!  Archery conditions were difficult with the wind blowing at top speed.

SHS is deur 15 skuts verteenwoordig.  In die meisiesliga behaal Roelien Boshoff `n 4de plek met `n telling van 262 uit 300, terwyl Denise Goosen in die 21 ste plek eindig.  Ruben Steyn behaal `n 9de plek met `n telling van 272 uit 300.

2013 NASP All Star Championships:

Roelien Boshoff en Marco Steyn het SHS by die internasionale kampioenskap verteenwoordig.

Marco Steyn
BOOGSKIET 001

c