Chess/Skaak

SKAAK 2015-2016

Nina maak die regte skuif.

Nina Marais, leerling van Hoërskool Sasolburg, het die afgelope Desember aan die “African Youth Chess Championships 2015” deelgeneem. Nina het 2de geëndig in die kategorie vir O/14 deelnemers. Skaakspelers van so wyd as Algerië, Botswana, Zimbabwe, Zambië, Kenia en Nigerië het aan die spele deelgeneem.


Nina Marais het gedurende die Aprilvakansie aan die SA Junior Geslote Skaakkampioenskap deelgeneem. Sy behaal die EERSTE PLEK in die O/14-afdeling.

Skaak 003