Kultuur

02-12-2015

Besondere bydrae op kultuurgebied 2015

Dames Aktueel ken elke jaar in Sasolburg `n wisseltrofee toe aan `n onderwyser wat die grootste bydrae op kultuurgebied lewer.  Me. Antoinette Nel van HoĆ«rskool Sasolburg het vanjaar die trofee ontvang vir haar bydrae om leerlinge te motiveer om aan `n verskeidenheid Afrikaanse kultuuraktiwiteite deel te neem.  Die tienertonele is van hoogstaande gehalte.  Die kwaliteit van die Jaarblad is `n getuigskrif van die werk wat Antoinette lewer.

 

calendar-icon

Aansoekicon


Admissionicon

SHSD6

twitter-icon