Skryfwerke opgeneem in Poort 2014 wat in Oktober verskyn

POORT- SKRYFKOMPETISIE 2014: UITSLAE

TOPPRESTEERDERS (onder Top 10 landswyd in prosa of poësie):

Die volgende leerder van Hoërskool Sasolburg is deur die POORT-Keurpaneel aangewys as 'n toppresteerder in die 2014-Poort-skryfkompetisie: Prosa

LERIZE HUMAN: (matrikuleer in 2013)

Skryfstuk:  Haar grootste opdress-geleentheid

kultuurfon 510

SKRYFWERK MET LETTERKUNDIGE MERIETE: Prosa/Poësie:

ROSIE MOKOENA : Poësie

Gedig:  Kindwees

POORT 010