Olimpiades/Olympiads

SENIOR AFRIKAANS-OLIMPIADE 2016

Eerste Addisionele Taal
Margeaux Wassenaar: Gesamentlik 10de in die Vrystaat.
Michaela Louw: Gesamentlik 8ste in die Vrystaat.

Huistaal

Jaco Veldtmann: Gesamentlik 7de in die Vrystaat. 15de in Suid-Afrika

 

Hanri Koekemoer: Gesamentlike 1ste plek in die Vrystaat.

 

 

______________________________________________________________________________________________________________________________

 

Junior Afrikaans-Olimpiade 2014

Afrikaans Huistaal:  Annami McClintock (Gr. 9) gesamentlik 7de in die Vrystaat.
Afrikaans Eerste Addisionele Taal:  Jamie Pretorius Gr. 8) gesamentlik 2de in die Vrystaat en gesamentlik 8ste Nasionaal, Bethany Mommsen (Gr. 9) 4de in die Vrystaat en gesamentlik 11de Nasionaal, Margeaux Wassenaar (Gr. 8) 7de in die Vrystaat, Michaela Schreuder (Gr.9)gesamentlik 11de in die Vrystaat.

Afrikaans Olimpiade 2014

Hoƫrskool Sasolburg se Afrikaans-Departement KOOK!!

HUISTAAL
Cecile Mans Gr.12 2de in die Vrystaat (Gesamentlik 6de Nasionaal)
Jana vd Walt Gr.12 4de in die VS (Gesamentlik 11de Nasionaal) 
Hanna van Dyk Gr.12 5de in die VS (Gesamentlik 12de Nasionaal)
Hanke le Roux Gr.12 11de in die Vrystaat
Sjane Colins Gr.11 gesamentlik 13de in die Vrystaat
Lucinda Kramer Gr.11 gesamentlik 13de in die Vrystaat
Jaco Veldtmann Gr.10 gesamentlik 13de in die Vrystaat

olimpiade 002

Afrikaans Olimpiade 2014

EERSTE ADDISIONELE TAAL

R. Schaefer Gr.12 gesamentlik 7de in die Vrystaat
S.Skellern Gr.12 gesamentlik 7de in die Vrystaat

olimpiade 005