ATKV-DEBAT 2015

Twee van ons debatspanne is deur na die GAUTENG SEMI-FINALE RONDTE wat op 29 en 30 Mei 2015 by Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria gehou gaan word.

JUNIORS
Jean-Pierre Marais
Marnise Lambrechts
Hanri Koekemoer

SENIORS
Ancois Olivier
Annika Tolmay

 

redenaars en debat semi 001 redenaars 001

 

 

ATKV-DEBAT 2014

atkvlogo

Baie geluk Hanke en Jana. Die spannetjie sal op 16 en 17 Mei deelneem aan die ATKV-Debat Gauteng semi-finaal by AHS in Pretoria.

jana HANKE

 

ATKV-Debat 
Junior Debatspan dring deur na semi-finale. Baie geluk Tyrone Kriek, Stephan Geldenhuys en Jaques Groenewald.

debat 002