DAMES AKTUEEL SASOLBURG

DAMES AKTUEEL OPSTELWEDSTRYD 2015

Tanya Pretorius (3de Juniors), Sanet Strydom, Marjole Cilliers (1ste Seniors), Antoinette Nel, Alida van der Lingen (Dames Aktueel), Susan van Aswegen, Leah van Dyk (2de Seniors) en Mareaux Wassenaar (2de Juniors).

Damesaktueel2015 008

Onderwyseres Presteer op Kultuurgebied

Antoinette Nel het die trofee van Dames Aktueel ontvang vir haar besondere bydrae op kultuurgebied.  Saam met haar op die foto is mev. Alida van der Lingen (Voorsitter: Dames Aktueel Sasolburg)

Damesaktueel2015 011

 

Dames Aktuel Opstelwedstryd 2014

Dames Aktueel Sasolburg Opstelwedstryd

vaalweekblad 008
Marie Engelbrecht van Dames Aktueel Sasolburg saam met Ermyntrude Foord, Sanet Strydom,Antoinette Nel en die leerlinge.  

Juniors

First place: Kendra Labuschagne (SHS)
Tweede plek: Renier Strydom (SHS)
Third place: Michaela Schreuder (SHS)

Seniors

Eerste plek: AHS
Tweede plek: Niel Pretorius (SHS)
Derde plek: AHS