Hoërskool Sasolburg High School

Databasis                 Database

Send an e-mail with your updates to:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Vir opdatering

SHS Alumni

 

1980 Reunie

Ek het dit goed gedink om ‘n reunie te reël vir 24 Oktober in Centurion – Cliftonlaan 956 (die straat waarin Unitas hospitaal geleë is).  Dit gaan sommer net ‘n lekker informele saam kuier wees wat ‘n bring en braai gaan behels – eie vleis en drinkgoed.  Ek sal reël vir die bykosse, die saal is bespreek en daar is ook ‘n swembad vir die kinders (en brawe manne?!) en putt-putt (bring eie stok en bal).  Meer en spesifieke inligting sal later deur gegee word

Die databasis kan julle dalk help om van die ouens op te spoor.

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.